Binnekort hier
Kliek hier om te speel

Parents

Resensies, Artikels, Gebeure, Kalender and Skrywer onderhoude.

Kliek hier
BOEKMERK MET:

Moemin en die maanlig-avontuur

Besoek die Moemin Facebookgroep. Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990’s uitgesaai is, is Moemin ‘n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie? Dit het dae aaneen gereën, maar vandag skyn die son weer en Moemin is baie...

Lees meer......

Proppie-prentjies: wie kom kuier by die apies?

3-5 jaar. Oupa gee vir die apies 5 take voor hulle spesiale gas kom kuier. Maar wie is die gas?   Kies sagte apie-proppies en prop hulle by al die tonele...

Lees meer......

Die Kat Kom Weer

Vertaal deur Leon Rousseau. Dit sneeu buite. Boet en sus Sannie spit dat dit bars. Hulle ma is weg dorp toe en sy het gesê: “As ek terugkom moet hier geen...

Lees meer......

Classic Young Bunch Collection

Downloads

Wie’s my ontbyt?

“O, HELP,” kekkel Hen. “Die Stadsvos kom ons...

Lees meer......

Moemin en die komeet

Besoek die Moemin Facebookgroep. ’n Komeet is op pad na...

Lees meer......

Baba se slaaptyd-storieboek

 Hierdie lieflike slaaptyd-storieboek bevat 17 kort...

Lees meer......

Karakter Profiel

Jamela

Dis die tweede week van die lang somervakansie en Jamela is morsdood verveeld. Daar’s absoluut niks om te doen nie – behalwe om te wag vir haar geliefkoosde TV-program, Afro-Idols, om op die kassie te verskyn.

Jamela is in die wolke toe Sis' Beauty bel om te vra of Jamela in haar haarsalon kan gaan uithelp, veral toe Bambi Chaka Chaka, haar gunsteling Afro-Idols deelnemer, daar instap! Maar Bambi dut terwyl haar hare gedoen word, en ’n lastige vlieg zoem al om sis Beauty met die skeermes in haar hand. . . Sal Jamela weer sorg vir ’n gelukkige einde?

Lees meer......