Speurhond Willem en die wilddiewe
Ouderdom: 8-11
Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Bosveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer.
Hierdie is die derde boek in die reeks. Kyk na 'n video-onderhoud met Willem se baas hier.
Besoek Willem se Facebook-blad en sy blog.
Lees 'n onderhoud met Elizabeth Wasserman hier.
Lees meer......
|
Michael Broad,
Bangkat is bang. Hy wil nie alleen by die huis wees nie. Die vloerplanke wat kraak laat...
Lees meer...
|
Wynand Louw, Marjorie van Heerden,
Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe...
Lees meer...
|
Wendy Hartmann,
’n Lekker opgewekte rymstorie vol kleur, drama en humor. Wanneer ’n klein seuntjie wyd en...
Lees meer...
|
Kom speel saam op die plaas! Wie bestuur die trekker?
Watter dier is die raserigste? Jy...
Lees meer...
|
Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Een aand sien hulle iets aardigs ......
Lees meer...
|
Susanna Davidson, Rocio Martinez,
Hierdie skatkis van verhale met pragtige illustrasies, bevat verhale van regoor die wêreld...
Lees meer...
|
Hierdie reeks van drie boekies, saam verpak, is spesifiek gemik op kinders van die...
Lees meer...
|
|
|