Die Prinsesse-Kreatiwiteitsboek
Meisies is mal oor prinsesse, en hier is 'n aktiwiteitsboek ontwerp om hulle besig hou met allerhande koninklike aktiwiteite! Dis die mooiste en beste pretboek vir regte egte feëprinsessies. Propvol verbeeldingryke inkleurprente, tekenwenke en –oefeninge, aktiwiteite, dinge om te maak, stories om uit te dink en speletjies om te speel.
Daar is ook plakkers, stensils, pragtige patroonpapier, verbeeldingryke inkleurbladsye, tekenoefeninge en -wenke. Vind 'n skouspelagtige koninklike uitvou-toneel in die middel van die boek, wat met plakkers...
Lees meer......
|
Die storie word in dagboekformaat deur die elfjarige Ymaldris vertel. Hy is’n vakleerling...
Lees meer...
|
Wynand Louw, Marjorie van Heerden,
Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe...
Lees meer...
|
Bettie Naudé,
Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels...
Lees meer...
|
Niki Daly,
Dis die tweede week van die lang somervakansie en Jamela is morsdood verveeld. Daar’s...
Lees meer...
|
Ouderdomme 7-10 jaar.
Kom leer ken die pragtige storie oor Sneeuwitjie en die Sewe...
Lees meer...
|
M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke (2009)
IBBY Ererol vir illustreerders (2009)...
Lees meer...
|
Tyd vir al die pragtige prinsesse om nader te skuif en deel te neem aan allerhande...
Lees meer...
|
|
|