Moemin en die maanlig-avontuur
Moemin is terug in Afrikaans! Joegaai! Sedert die TV-reeks in die 1990’s uitgesaai is, is Moemin ‘n geliefde vriend vir vele en sy avonture het die verbeelding behoorlik aangegryp. En wie kan dan nie die aansteeklike kenwysie saamsing nie?
Dit het dae aaneen gereën, maar vandag skyn die son weer en Moemin is baie opgewonde: “Jippie! Dis ’n lekker dag vir ’n avontuur!” Moemin, Moepappa, Moemamma, Moemei en Mymy gaan vandag na die Eensame Eiland seil om ’n skat te gaan soek!
Maar Moemei kan nie besluit wat om aan te trek nie. En Moepappa...
Lees meer......
|
Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster, Katie, in Botala in 'n huurhuis. Dan kry...
Lees meer...
|
Kom speel saam op die plaas! Wie bestuur die trekker?
Watter dier is die raserigste? Jy...
Lees meer...
|
Mari Grobler, Elizabeth Pulles (illustr.),
Thandiwe se kat het 10 kleintjies. Sy mag een hou maar moet die res weggee. Die leser kyk...
Lees meer...
|
M.E.R.-prys vir jeugliteratuur (2003)
kykNET-merietetoekenning (2003)
Op sestien kort...
Lees meer...
|
Die nuwe Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet uitvind waar die skielike aardbewing...
Lees meer...
|
’n Keur van net meer as dertig nuwe, sowel as voorheen gepubliseerde verse deur...
Lees meer...
|
Lees meer...
|
|
|