Click here to play
Click here to play

Diere-verskille

Ouderdom: 7+ jaar Kinders word gefassineer deur dinge wat ekstreem is in hulle ervaringswêreld en hoe hierdie dinge met mekaar vergelyk – soos die grootste, die kleinste, die vinnigste, die stadigste, die slimste en die domste kreature in die wonderlike wêreld van die diereryk! Hierdie boek beskryf en illustreer allerhande diere se karaktereienskappe en vergelyk dit met ander diere wat se eienskappe presies teenoorgesteld is. Jong lesers kan hulle verstom aan tonne wonderlike feite oor diere van regoor die wêreld! Hierdie boek spog...

Lees meer......
Kies volgens:

BLADSAK GR 6 Onderwysersgids

C. Vosloo, Joanita Fourie, Ivy Oosthuizen,

Lees meer...

Trompie 7: Trompie die kragman

Topsy Smith,

Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te...

Lees meer...

In die Nimmer-Immer Bos

Alba Bouwer-prys vir kinderlektuur (2010) M.E.R.-prys (2010) Reis saam na die...

Lees meer...

Child in Darkness

Robert Hill,

’n Boeiende spanningsverhaal wat ’n vreemde, fantastiese wêreld vir die leser oopmaak....

Lees meer...

Die avonture van Kuifie: Die Blou Lotus

Georges Hergé,

In Die Blou Lotus (gepubliseer in 1936), jaag Kuifie dwelmsmokkelaars al die pad na China....

Lees meer...

Skoolgereed: Aktiwiteite Deel 1

Hierdie prettige en opvoedkundige aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel...

Lees meer...

Mr Humperdinck's Wonderful Whatsit

Wynand Louw, Marjorie van Heerden,

Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe...

Lees meer...