Click here to play
Click here to play

My lig-die-flappie woordeboek

Ouderdom: 3-6 jaar Al die flappies in hierdie boek sorg dat dit groot pret is om uit te vind watter woorde by watter prentjies pas. Dit is die ideale manier vir beginnerlesers om eerste woorde te oefen en te leer herken. Daar is ook heelwat vir jonger kinders om te soek, te benoem en te bespreek, om eerste leesvaardighede en woordeskat te ontwikkel.

Lees meer......
Kies volgens:

Teachers’ Guide Grade 10: Heist wind

Heist Wind, written by Willem van der Walt himself, is the story of an ordinary boy from...

Lees meer...

Ke a hwa, ke a ikepela

Sanlam-prys vir Jeuglektuur: Silwer wenner: Sepedi, 2009. Die titel van hierdie boek...

Lees meer...

Kyk net hier... swem en spat

Die Kyk net hier…-reeks se klein kartonboekies vir klein kindertjies bevat pragtige...

Lees meer...

Otto se kleure

Eric Hill,

Hierdie leerboekie is ideaal vir enige japsnoet om basiese kleure onder die knie te kry.

Lees meer...

BUKA YA METSWEDI YA MORUTABANA (RESOURCE BOOK) KEREITI YA R (Setswana)

Lees meer...

Die grys koedoe

PG Hendriks,

Terwyl Niel en sy oom Daan ’n prospekteerreis deur die Kalahari onderneem – ’n reis wat...

Lees meer...

Plek van die swarteende

Petra Sassen,

Hoekom is ant Mirjam Draai se stories nie meer antwoord genoeg nie? Hoekom troos ant Baby...

Lees meer...