Speurhond Willem in die ruimte
Ouderdom : 8-11
Na hulle vorige avonture in Europa, die Indiese Oseaan en die Bosveld neem Willem en Adriaan se nuutste sending hulle dié keer na selfs meer onbekende terrein: die Internasionale Ruimtestasie!
(http://www.youtube.com/watch?v=n__mxVN8L_U)
Voor jy kan sê “gespikkelde spanjoel” is Willem en Adriaan op pad Baikonoer toe; in Kazakhstan, vanwaar hulle in ‘n Sojoes-ruimtetuig gelanseer word. Iets skort met die Internasionale Ruimtestasie se suurstof-toevoerstelsel. Kan dit wees dat ‘n saboteur hier doenig is?
Hierdie is...
Lees meer......
|
Roald Dahl,
Stel jou voor dat jy binnekort vir ontbyt geëet kan word, soos ’n reep spek in ’n vuurwarm...
Lees meer...
|
Die onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Huistaal.
Dit ondersteun...
Lees meer...
|
Perfek vir die ouderdomsgroep 2 tot 4 jaar.
Kinders sal dit geniet om hierdie oulike...
Lees meer...
|
M.E.R.-prys vir geïllustreerde kinderboeke (2009)
IBBY Ererol vir illustreerders (2009)...
Lees meer...
|
Lekker lees en leer (Vlak 2), een van die titels in die nuwe Kroonsteen-reeks, bevat ’n...
Lees meer...
|
Lees meer...
|
Wilde diere se baba’s is almal spesiaal: sebravulletjies het al strepe, baba-beertjies kan...
Lees meer...
|
|
|