Click here to play
Click here to play

Vincent van Gogga

ATKV-kinderboektoekenning (1989) Die verhaal van Vincent van Gogga begin in ’n pretpark, op ’n leë erf in ’n groot stad. Langs die spooktrein en langs die stalletjie met sy Donald Duck-eende met koppe wat op en af wip, staan ’n donkerblou woonwa, vol sonne en mane en sterre geverf. En op die sykant van die woonwa pryk in groot geel letters: Madame Zelda. Egiptiese sigeuner vir liefde, geld en geluk. Nou wat op aarde het madame Zelda en haar woonwa vol sonne en mane en sterre uit te waai met Vincent van Gogga? Wie de joos ís Vincent van...

Lees meer......
Kies volgens:

Gedaantes en geraamtes-omnibus

Louise Prinsloo,

Die eerste van twee omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes...

Lees meer...

Ugliest Animal in All the World

Jenny Robson, Adam Truscott,

Dis ’n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy...

Lees meer...

ALLES-IN-EEN: GELETTERDHEID MY WERKBOEK & LEESBOEK (EERSTE ADDISIONELE TAAL) GRAAD 3

Lees meer...

Wielie Wielie Walie

Louise Smit, Séan Verster,

Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Walieparkie,...

Lees meer...

BUKA YA ME KEREITI YA R (WORKBOOK/ LEARNER’S BOOK) (Setswana)

Lees meer...

Little Learners: 123

Vir 4-7 jariges. Kartonboek met draaiwiel, speelteëls en uittrek-bladsye. Kinders leer...

Lees meer...

Konke ndawonye - INCWADI YAM: IZAKHONO ZOBOMI (LIFE SKILLS) IBANGA 3 (isiXhosa)

Lees meer...