Click here to play
Click here to play

Mnr. Humperdinck se Wonderlike Watsenaam

Wynand Louw, Marjorie van Heerden,

Pete Smith glo nie aan fantasie en towery nie, maar hy moet sy siening heroorweeg toe iemand vermoor word en hy op pratende muise en vlieënde vullisblikke moet staatmaak om hom van hordes seuns-vretende rotte te red. ’n Lekker avontuurverhaal met skerp dialoog, fyn humor en interessante, menslike, sowel as fantasiekarakters. Dit is een van daardie boeke wat jou met die eerste paragraaf intrek en nie los voordat jy klaar gelees het nie. Illustrasies deur Marjorie van Heerden.  

Lees meer......
Kies volgens:

Balkie and the Pirates of the Sky (Grade 6 Teacher's Guide)

• Hierdie leesreeks is ideaal geskik vir dubbelmedium skole! • Die leerprogram word ten...

Lees meer...

Tšohle-go-tee puku ya morutiši legato la 2 - SEPEDI PHONICS TG LEVEL 2

 

Lees meer...

Die Kroon van die Water: Leesboek 1, Vlak 5

Die Dapper Drie se skubaduiklesse vorder uitstekend. Een aand sien hulle iets aardigs ......

Lees meer...

Alles-in-Een klankeboek vir leerders Vlak 3

 ALLES-IN-EEN LEES- EN KLANKPROGRAM   Hierdie boeke is deel van die Alles-in-Een lees-...

Lees meer...

My eerste honderd woorde

Heather Amery,

My eerste honderd woorde is ’n prentewoordeboek vir die heel kleintjies. Vir dié wat net...

Lees meer...

Emma en die geheime gang

Kyk die lokprent: Vir 10 – 14 jaar.   Wie of wat is dit wat in die nag in die koshuis se...

Lees meer...

Professor Fossilus en die dinosourusse

Louise Smit, Marjorie van Heerden,

As jy van dinosourusse hou, is hierdie net die boek vir jou. Professor Fossilus het sy eie...

Lees meer...