Duiwe van Botala, Die
Frank Modiba bly saam met sy ma en sy suster, Katie, in Botala in 'n huurhuis. Dan kry hulle rusie met die huiseienaar oor sy seun wat by Katie kuier. Hulle moet 'n nuwe huis kry, maar Frank se ma word beseer in 'n taxi-ongeluk en op die ou end moet hy sorg dat hulle geholpe raak - binne een dag!
Laai die onderwysersgids gratis af hier.
Lees meer......
|
| Kies volgens: |
|
Pieter W. Grobbelaar,
’n Versameling Afrikaanse dierestories wat leen van ou erfgoed uit die stamlande, maar ook...
Lees meer...
|
Kom lees saam met Wikus! Ons oulike vriendtjie beleef al weer ‘n heerlike avontuur, saam...
Lees meer...
|
Vivian Wilkes-toekenning (2000)
Oorvertelling van ’n ou Afrika-sprokie wat handel...
Lees meer...
|
Sanlamprys vir jeuglektuur: goud (1998)
M.E.R.-prys (1999)
Ná ’n lang stilte ’n...
Lees meer...
|
Vian Oelofsen, Marion Drew,
Sandra-hulle is per trein op pad terug Johannesburg toe na hulle vakansie in Kaapstad. As...
Lees meer...
|
Siyaphambili ngolimi lwethu (Ons maak vordering) is 'n splinternuwe isiZulu Geïntegreerde...
Lees meer...
|
Die eerste Bo-Kaapse jeugroman in Afrikaans, gebaseer op die hoogs suksesvolle musical met...
Lees meer...
|
|
|