Click here to play
Click here to play

Skoolgereed: Aktiwiteite Deel 1

Hierdie prettige en opvoedkundige aktiwiteitsboek help kinders vanaf 4 jaar om speel-speel die basiese vaardighede te begin baasraak wat hulle in hulle eerste skooljaar sal nodig hê. Met meer as 200 aktiwiteite en oefeninge leer kinders reeds skryf-, lees-, handkoördinasie- en telvaardighede aan en leer oor vorms, kleure, syfers, letters, die name van diere en vele meer! Dit is die ideale boek om kleiner kinders skoolgereed te kry, of as prettige aktiwiteite vir eerste skoolgangers om die leerproses aan te help.

Lees meer......
Kies volgens:

uNdlulamthi Ohlekayo (isiXhosa)

Mwenye Hadithi (Bruce Hobson), Adrienne Kennaway,

Lank gelede was Kameelperd die lawaaierigste dier op die grootse Afrika-vlaktes. Hierdie...

Lees meer...

PUKU YA KA: THUTAPALO (NUMERACY) KREITI YA 2 (Sepedi)

Lees meer...

Peace star, The/Naledi ya khutso (English / Sepedi)

Isabella Holden,

A book about the miracle of peace, set in South Africa. Simple words and vivid colour...

Lees meer...

Creative Outcomes in English: Grade 7 Learner's Book

Creative Outcomes in English for the Senior Phase is an integrated language series for...

Lees meer...

Lelikste dier in die wêreld, Die

Jenny Robson, Adam Truscott,

Dis ’n pragtige dag in die Afrika-bos. Wanika kan nie wag om buite te gaan speel nie. Hy...

Lees meer...

Soccer Wizard

Laai die Graad 11 Onderwysersgids gratis hier af. 'n Jeugverhaal oor die wedywering...

Lees meer...

Liplekker Leesdinge: Leesboek 4, Vlak 1

Liplekker leesdinge (Vlak 1), een van die titels in die nuwe Kroonsteen-reeks, bevat ’n...

Lees meer...